Snuffel en snuif

    1-aand-in-mooikloof2Suid-Afrika is die josie in.

    Ek glo dit nie. Dat Joost, voormalige goue seun van rugby, so amoreus kan wees! En dit sonder dat Amor snuf in die neus gekry het? Youtube kan crash die week soos almal van Paarl tot Polokwane die web fynkam om die skand-video te besigtig. Kort voor lank sal dit seker op die hoërige rak tussen die aksie of romanse seksie in videowinkels uitlek onder die titel “Een nag in Mooikloof”.

    Kyk dis nog GLAD NIE bevestig dat dit wel Joost is wat so boos is nie. Al het die behendige aktrise die kêrel in die video met ’n slap riem probeer vang, was haar handsak so vol poeiers dat die beeldmateriaal aan die dowwerige kant is. Daar is dus nog nie helderheid by Jan Publiek en Soekie Publisiteit nie, maar een en almal trippel hul tone en hou vingers op die muise vir nuus wat breek.

    Joost het vanoggend op die radio bevestig hy stel nou ’n taakmag saam om diegene wat so ’n gruwelike vendetta het teen hom aan die kaak te stel. En die boewe beter versigtig wees want manne, hy laat nie ’n paal onaangeraak nie. Die sekuriteit by die Dainfern golf landgoed het op die harde manier geleer.

    Dit laat my nou terugdink dat daar ? klompie jare gelede berig (of is dit berug?) is dat tannie Patricia - voor sy haar ster helder laat skitter het in Baywatch of op Suid-Afrikaanse TV - blykbaar ook so ? rolletjie in ? rolprent gehad het. Maar blykbaar het sy nie gesing in die rolprent nie. Haar haardos is wel gewikkel. Daar is egter soveel blondines doenig in die bedryf dit was seker nog ? geval wees van persoonsverwarring. Snaaks genoeg, die media het nie so met die storie op loop geraak soos nou nie. Mens sou tog dink meer mense sal vir Patty as Josie in haar geboortepakkie wil sien.

    Tog is die mense op die straat vol vertroue dat die debakel sal oorwaai en Joost as ’n soet seun uitstap. Anlie, wat gewoonlik vir Joost en Amor stileer by Vrouekeur, sê hulle is van haar gunsteling sterre. Baie ander kennisse getuig die paartjie is groot pretmakers. Amor is so plat-op-die-aarde mens kan nie verbaas wees as sy sommer wind breek of haar boobs flash nie!

    Anlie sê “Joost is ’n ware heer. En Amor is gek na haar kinders. Ek kan dit eenvoudig nie glo nie.”

    “Ek hoop vir haar kinders se onthalwe dat dit bogstories is,” sê ? joernalis vir ’n Sondagkoerant kopskuddend.

    Ons sal maar moet wag en sien. En wil die mense sien!

    Share/Save/Bookmark

    8 Kommentaar op “Snuffel en snuif”

    1. Leser van sandton

      ja nee dis darm ‘n taamlike tameletjie, welgedaan met die subtiele verwysings!

    2. ryno mulder

      Sopas gehoor daar verskyn nog kiekies more in ‘n sekere warm skindertydskrif - en dat Joost ‘n interdik gekry het… details sal nog bevestig word!

    3. The lua

      kan jy glo dat ons Suid Afrikaanse publiek niks beter het om opgewonde oor te raak nie as oor een of ander celeb wat nou weer in ‘n skandaal betrokke is nie. As dit nie patricia is nie, dan is dit steve en as dit nie steve is nie is dit joost so wie is volgende? miskien moet ons ‘n kompetisie oor dit doen en dan sal die web hits sommer styg tot oor ‘n miljoen. ek bedoel… wie worry nou eintlik oor die sokker wereld beker, misdaad in ons land, die opkomende verkiesing (mense registreer nie eers nie, want hulle id’s is weg en dis te laat…shame wat ‘n verskoning ek sien dit as blote luigeid of ‘n gebrek aan selfrespek vir jouself en jou land ) of die cholera victims in ons land wat nie eers die koerante haal nie, want dit word in die kiem gesmoor, voordat almal in limpopo emigreer na die vrystaat… maar wag net todat ‘n celebrity ‘n toonnael breek by een of ander launch of een of ander een versiersuiker snuif, dan is daar miljoene mense wat na die naaste internet kafee toe hardloop en hulle laaste sente vir brood spandeer om youtube te besoek of die naaste kafee (kry mens nog so iets), besoek om die heat van die rak af te ruk. Ek bedoel mense… kom ons kry ons prioriteite straight of is Suid Afrika so ‘n boring plek om in te bly…

    4. ryno mulder

      :oops:

    5. Die vraagteken

      Ek het nou net eers lekker gelag vir my eie lees fout, ekt geclick op wat ek gedink het se - Kommentart! maar met nadere aanskouing kom ek agter tot my spyt dit se net Kommentaar :)

      Interessante leestof, wanneer kom die DVD op die rakke?? Is net jammer Amore is ook nie daar in nie, die DVD mag dalk goed verkoop in die strate van Groenpunt :twisted:

      Lekker storie!

    6. kalula

      ai, joost. kom ons hoop daai tatoo doen die ding!

    7. kalula

      o, nog ietsie, daai beige onderbroekie…met die gatjies, huhu,..ai, joost

    8. ryno mulder

      Nee almal wil weet so jy sal maar moet vriende maak met jou naaste Mr Video shop bestuurder. Ai, sal darem nou ‘n pennie of twee kan maak as mens die ding kon verkoop. Ons leef mos maar in broekskeur tye as die celebs met stukkende jocks in die openbare oog optree.

    Lewer Kommentaar

  • christina agulera edited candyman
  • marlowe brawl
  • fuel economy infiniti g35
  • st simons rentals
  • envelopes post
  • aaonms imperial sessions 1990-2000
  • epidural erythematosus
  • loja moto barueri
  • g square recoil system
  • dennis the menace blade
  • 5700 dorr toledo apartment
  • dr reinhardt wohlgemuth
  • joann pfeifer little canada
  • cheese market mercantile exchange
  • possibilities north hills
  • netzero in sc
  • unconscious carrying
  • jared parks holla vision
  • triumph belt drive primary
  • aster clean
  • unethical psychologists
  • northrop x-21
  • hampshire county magistrate court
  • american kenpo karate patch
  • hydraulic accumulator ppt
  • x-ray luggage scanning
  • beagles aircraft
  • bonnet shores terrace
  • prophet samson and islam
  • ulcer bike ride utah
  • interior arrangement design association
  • cristal brown northport alabama
  • lodging in rancho valencia
  • shooting ranges nyc
  • theoretical pluralism in nursing
  • wave cycles
  • multipage blogger templates
  • uncle joes hamburg ny
  • fluorine nucleus chemical structure
  • cheap cubic zirconia engagement
  • langley bc pure water
  • janet currie obituary nurse
  • climate cadiz spain
  • turntable washer
  • per pupil spending 2008
  • airport shuttle denver co
  • distant healer montreal
  • 1864 cent large motto
  • anacrostic puzzle books
  • 8125 phone accessories
  • douglasville georga hooter company
  • secured optima card
  • carlsbad gift delivery
  • watch supernatural episodes online
  • geogre carlin seven words
  • petra graf
  • sonya erickson do
  • juicing for clearer skin
  • truss rconstruction
  • indio california city hall
  • stirrup buddies
  • italian restaurants route 9
  • diligence checklist
  • knew 910 am
  • olds bravada bleeding brakes
  • marathon 1946 boat
  • online keyboarding activities
  • bfg 6600 128mb sli
  • planer board reel
  • unlock mobile phone lg
  • boat gages stop working
  • name konstantin buchhold
  • welder miller spare parts
  • gil beckman mystery
  • population of jefferson county
  • ainsworth elementary
  • raid 5 recovery utility
  • eaton lambert disease
  • static trim tabs
  • 2008 champ va handbook
  • fontana germany
  • definite ringworm cure
  • wenatchee fly fishing
  • ghent pharmacy
  • dallas cowboys jerseys authentic
  • gameboy colour pictures
  • 1994 northridge california
  • happy 29th birthday
  • free bianca nineteen pics
  • talk talk advert music
  • virginia howell whitehall michigan
  • midwest music salina kansas
  • beginner quilt making kit
  • hammers glen golf course
  • alexandria resort
  • perm spiral
  • new britian prep school
  • snl weedy wiener transcript
  • 2150 carburetor vaccum diagram
  • classroom dismissal procedures
  • does benadryl contain calcium
  • charmeck recycling bins location
  • proportions in similar triangles
  • free oline graphing calculator
  • beachwood fhc
  • bartending school raleigh nc
  • tax bill passes senate
  • water water everywhere water
  • john a simpson nj
  • howard flemming california actor
  • malnutrition in eating disor
  • siebert tammy
  • alianza morales jazz mp3
  • william francis lapierre
  • texoma muskogee ok
  • white blouses long sleeves
  • reeva shane guiding light
  • horsham conveyancing
  • crocs varieties
  • histoire du climat
  • killing fish good karma
  • receipies for thanksgiving
  • mikhail lapida lithiwania
  • andover ma radon
  • river heritage quilters guild
  • robbins camper
  • closet maid rod
  • bangers in the backseat
  • lamb casserole tomato ginger
  • crossdressers bars in illinios
  • sandy purnell
  • taryn loftness chicago
  • algebra solved 2005
  • mikasa stainless parallels flatware
  • fanny ardant imdb
  • ka glom asterisk puzzle
  • enlarge your areolas
  • hixson westlake louisiana
  • sonia quintana chasco
  • action radius mp3
  • youtube fatboy 567
  • asian bedroom sets
  • nursery ryhme classroom themes
  • deep well removel tools
  • south park kindergarden teacher
  • rayman vs diddy kong
  • galerie photos muscles
  • rader ranch
  • who helped legalized abortion
  • sonic the hedgehog watch
  • benner prison
  • mama 2pac mp3
  • dehumidifiers dryers
  • roundabout traffic rules
  • speed drying cyanoacrylate
  • levers bros
  • tomlinson assoc
  • simone stuckrad
  • disconnect the dots smashmouth
  • encore mower service indiana
  • mecca leather sectional
  • racing burnout sounds
  • denomination nbu
  • 2008 olymic medal count
  • green tea glycerine soap
  • va child seatbelt laws
  • landmark fourm cult 2009
  • unc fibre channel
  • fire restrictions for colorado
  • road crew jpg
  • tennessee deptartment education
  • environment toxic by nemagon
  • self-extracting encrypted files gpl
  • shortbread crumb recipe
  • steel structure graphics
  • jagged edge bio
  • build a firewood cover
  • religous discovery
  • brant province ontario map
  • michael hager springfield illinois
  • john m parrot foundation
  • used sheetmetal brake
  • wailea real estate
  • laker forest golf course
  • joplin mall joplin missourri
  • ileana molina alcantara
  • homecare store
  • ada accessibility home
  • shipbuilding orders
  • chucky cheeses coupons
  • transformational workshops ma
  • 1 transistor radio
  • not afraid arden
  • kitchen galley backsplashes
  • no nonsense lady
  • bratislava directory
  • sweedish currency
  • hazelnut cookie sandwiches
  • float house lake travis
  • pillowcase costume
  • tuneup utilties windows
  • miss saigon broadway play
  • ethiopian models glamor
  • alan parson project lyrics
  • annett segerer
  • murder reefer madness
  • bonjour izmir
  • ssdi caretaker ky
  • who mostly gets dysentery
  • sniper special forces review
  • annuaire universit laval
  • swiss gear homepage
  • arnett attaway
  • andres pereira harris houston
  • fairmont hotel seatte
  • crabapple plugs
  • mrsa in port townsend
  • elo livin thing tabs
  • palin couric video
  • enter by february 29
  • electrode position n1 location
  • kinda ne
  • annabel chong clip
  • saiga dust cover
  • nabisco cereal
  • independence california tavern
  • kilauea hi
  • energizer rechargable
  • euro currency fund
  • champlin coon rapids minnesota
  • acker condit
  • ruffin thomason
  • go-carts considered atv
  • bee alert arrive unhurt
  • larissa lins
  • cert display for fair
  • forte night
  • kohl eyeliner cleo patra
  • raytown missouri events
  • bouquet bouquets 7025
  • 16-20 quart stockpot
  • souvenirs wales
  • remnant steubenville ohio band
  • unfair contractor practices
  • infinity exchange
  • kildare to dublin
  • brad pitt wallaper
  • mexicans in hollywood
  • watershed od oneida lake
  • franchise criminal law
  • visage shaver
  • epson 9600 maintenence tank
  • gm workers hourly salary
  • papillon puppy pic
  • ribbed zong
  • casanova 1987 tv movie
  • trilogy 2800 keypad lock
  • special practices somolian
  • colonel gordon deroos
  • procedure writing examples
  • short nosed bandicoot only
  • emmy lou harris official
  • sufi poets
  • lag bolt marked cyd
  • why forests are needed
  • nau preparatory school
  • free java klondike solitaire
  • midtown music biddeford maine
  • shanna nikko
  • guitar scale length formula
  • wenger music rooms
  • hide headers myspace
  • ford f150 lightning forums
  • political reforms in china
  • ti-83 graphing calculater program
  • cigar store endicott ny
  • linea lanzarote agadir armas
  • flyff beginners guide
  • job search claremore ok
  • rollercoaster related injuries
  • dita freeones
  • williams vintage speedometer repair
  • mountians with flowers
  • volunteers vs tarheels
  • mercy radio frenquency
  • foster child chicopee ma
  • camellia holly bright
  • traxxas nitro car
  • revolutions for cats
  • property specials australias
  • pruitt custom homes
  • retangle beveled frameless mirror
  • parasol at perdido key
  • whitfield broome nellysford va
  • 125 hp runabout boat
  • cold formed fasteners