Confessions of a Beauty Editor

    51gcvq2bndyl-_bo2204203200_pisitb-sticker-arrow-clicktopright35-76_aa240_sh20_ou01_Ek het gisteraand Running in Heels op die Style Network gekyk. Mense, neem dit my terug na mý klein begin in die genadelose tydskrifwese.

    My eerste werk was as assistent vir die mode en skoonheidsredakteurs by… kom ons noem dit maar Geel Gousblommetjies tydskrif. Potpourri en prul vir die tuisteskepper. Maar agter die skerms het dit The Devil wears Prada na die kinderkrans laat lyk.

    Die moderedaktrise was ’n uitgeteerde heks met ’n krom ruggraat en ’n iesegrimmige trek. Sy het in die gange afgeloop sonder om links of regs te kyk, soos ’n mummie in ontwerpersklere. Ek het aangeneem sy het ’n permanente pyn iewers want teen etenstyd het sy al ’n hele paar maal haar boonste lessenaarlaai oopgepluk waarin elke denkbare kodeïenpil bekend aan die farmakologie industrie aangehou is. As ’n mens haar iets vra het die kloof tussen haar wenkbroue dieper getrek en haar kraalogies het na die verste hoek van die plafon geskiet asof sy na ’n stem luister wat aan niemand anders hoorbaar is nie.

    Die skoonheidsredaktrise was ’n walvis wat uit ’n ander halfrondte en ’n vorige eeu aan die Kaapse kus gestrand het. Ten spyte daarvan dat sy beide die Hollandse en Britse bewind in die kolonie beleef het was sy steeds ergerlik oor alles wat Afrikaans is, al is haar salaris betaal deur die lesers van die Afrikaanse tydskrif waar sy werk. My beste Amerikaanse aksent wanneer ek haar aanspreek in Engels (sy het geweier om Afrikaans te verstaan) ten spyt, het sy my by haar aversie ingesluit en een middag by ons kantore wat van mekaar afgeskort is met glas ingeskuifel. (Dit was verstaanbaar dat dit haar tot kort voor etenstyd geneem het om klaar gepleister te wees.) Sy het skielik in die gang gestop en vir my gekyk. Gelukkig kon sy nie te goed sien nie anders het sy my geskroei met haar vurige blik.

    “Put up magazine covers all over this glass wall so I don’t have to see your face.”

    Skaars mondig in die groot stad, was dit ’n gruwelike verminking van my onskuldige gemoed.

    Ek wou ontroosbaar grens in die badkamer maar toe onthou ek die woorde van die nimlike diva Ivana Trump in haar dik Oos-Europese aksent “don’t get mad, get even.” Of so iets.

    Soos ’n getroue slaaf het ek kombuis toe gegaan en die ou tannie se tee met ’n goeie skoot entoesiasme gaan skink…!

    Ek probeer myself daaraan herinner om die goeie te vind in mense en momente want dit is sinneloos om skoonheid met grimering of klere te orkestreer as jy eintlik ’n monster is. Terwyl my reis na ware skoonheid vir die res van my lewe “onder konstruksie” sal wees, het ek in amper ’n dekade in die media geleer wat wél werk ten opsigte van oppervlakkige skoonheid. Hier is die dinge waaraan ek glo:

    1. VELSORG Creme de la Mer. Ek het nog geen bevogtiger gevind wat naby dit kom nie. Vir my is dit elke sent werd. Ek gaan altyd terug hiernatoe en verkies om dit op enige gegewe oomblik in my kas te hê.

    2. GRIMERING Kry die onderlaag wat by jou velkleur pas. Onderlaag moet bevogtigend wees en ’n geel ondertoon hê, nie pienk en droog nie anders sal jy aangeplak lyk. Jou onderlaagkleur verander gewoonlik as die seisoen verander of as jy siek is.

    3. VERBLOEMER Bobbi Brown. Ek praat hier van ’n dikkerige room enkele skakerings ligter as jou onderlaag wat jy onder jou ogies gebruik om donker kringe mee weg te steek. Alle Hollywood sterre dra dit, waarom nie jy nie? Leer om dit soos ’n grimeerkunstenaar aan te wend. Dit vat baie oefening maar as dit jou tien jaar jonger laat lyk is dit mos nodig! Die Bobbi grimeerkunstenaars bied komplimentere lesse aan.

    4. HARE Sebastian Laminates sjampoe gee onvergelykbare glans aan jou hare. Ek sweer hierby vandat ek 17 jaar oud is. Hulle het ook die beste haarkleurmiddel – ’n reeks bekend as Colorshines of Cellophanes - wat geen ammonnia of peroksied bevat nie (en dus hoegenaamd geen skade aan jou hare doen nie) en absoluut natuurlik lyk. Ongelukkig kry mens nie meer die haarkleur plaaslik nie so jy moet dit op die internet bestel. Dis egter 101% die moeite werd.

    5. WENKBROUE Met Tweezerman tweezers sal jy die mooiste wenkbroue verkry. En jy sal nooit weer met iets anders pluk nie.

    6. STILERING GHD haarysters. Krul, kartel of sygladde reguit hare. Waarvan jy ook al hou, hierdie stileertang kan enige iets met die mees goddelose haartekstuur in ’n japtrap regkry. Ek het een van die eerstes wat daar in Suid-Afrika was gekry en hy hou nog steeds. Ek is so gek oor GHD ek het dit al telkemale as verjaardaggeskenke vir mense gegee.

    7. DIEET Salm en cranberry sap. Aanvullings met omega vetsure, sink en biotien is wonderlik. En as jy sukkel met aknee is ’n voorskrif vir Roaccutane tablette die enigste waarborg om vir altyd met aknee klaar te speel en jouself aknee littekens te spaar. Ek gee nie om wat mense mompel oor newe-effekte nie. Almal wat ek ken wat dit gebruik het, het pragtige velle en is blakend gesond. Mense mor altyd oor goed wat goed werk se prys of vertel bangmaakstories oor wat jou kan oorkom as jy dit gebruik. Gaan jy nou aanploeter met ’n pizza gesig en nonsens stories, of gaan jy op korttermyn ’n pil sluk en vir die res van jou lewe ’n vlekkelose vel hê?

    Kies om mooier te lyk. Kies om mooier te wees. Met ander en met jouself. Dit is dit werd en jy het die wonderlikste mag – om te kan kies. Soos L’Oreal se leuse deesdae lui “you’re worth it, if you want it.”

    LAAT GERUS VAN JOU HOOR WAT JOU STAATMAKER MOOIMAAKGOED IS SODAT ONS DIT MET DIE ANDER FINESSE-LESERS KAN DEEL!

    Share/Save/Bookmark

    8 Kommentaar op “Confessions of a Beauty Editor”

    1. Madeliefie

      Clinique pore minimizer thermal-active refiner. Dis soos ‘n klei masker wat jy op plekke op gesig sit waar groot poriee is. as jy dit aansit raak dit warm maar as jy dit afhaal is jou vel glad en sonder gaatjies.

    2. Zanne

      Ek het eintlik net ‘n vraag. Ek is in my vroeë 30’s en ewe skielik het ek ‘n aaklige vel! Ek wil bitter graag swanger raak. Ek kan mos nie dan Roaccutane gebruik nie of hoe?

    3. ryno mulder

      Hallo Zanne!

      goed om van jou te hoor! Nee, mens kan verseker nie ‘n medikasie soos Roaccutane gebruik terwyl jy swanger is nie. Dalk het jou velkondisie juis te make met jou swangerskap? Kom ons vra liewer ‘n dokter hieroor - hang aan en ek vind vir jou uit!

      groetnis
      Ryno

    4. Zanne

      hi Ryno, nee ek is nog nie swanger nie, maar wil graag raak. maar dan sal ek dit ook nie kan gebruik nie, want dit sal nie gebeur nie.
      ek het 5 maande terug ‘n buisswangerskap gehad en daarna was my vel net nooit weer dieselfde nie. ek het nie eers as tiener ‘n lelike vel gehad nie.
      dit is alles onder op die kakebene. gelukkig niks binne-in my gesig nie.
      maar het iemand raad?
      ek het al verskeie produkte probeer. weet nie of dit hormone is nie?!?!?

    5. ryno mulder

      Hi Zanne!

      Dr N Malan van die Fakulteit Geneeskunde by WITS antwoord jou as volg:

      Ja die gebruik van Roaccutane® is gekontra-indikeerd met swangerskap siende dat dit tot erge malformasie van die fetus kan lei.

      Daar is verskeie redes vir die opvlam van aknee, veral op so ‘n laat stadium - stres, medikasie (bv. steroiede) en hormonale veranderinge kan juis ‘n rol speel. Dit help verder om ‘n goeie reinings roetine te he, maar dit gaan nie die probleem opklaar nie.

      Die beste raad is dat jy ‘n dermatoloog gaan raadpleeg siende dat jy wil swanger raak:
      1) daar word dikwels orale of topikale antibiotikas voorgeskryf - die tipe is egter ook gekontra-indikeerd in swangerskap of beoogde swangerskap aangesien dit tot permanente bruin vlekke op die kind se tande kan lei en ander gevare inhou.
      2) die tweede opsie - is dat daar gebruik gemaak word van voorbehoed medikasie wat hormonaal die probleem teiken. Dit is gewoonlik preparate met hoe estrogeen inhoud. Dit is van selfsprekend dat dit ook nie versoenbaar is met swangerskap nie.

      My raad, benewes dat jy ‘n dermatoloog gaan sien is om gesond te eet, stres vlakke reduseer en ‘n goeie velsorg en reiniging roetine toe pas, soos reeds genoem gaan die voorstelle nie die probleem oplos nie, maar dit kan dit verbeter.

      Die ander opsie is dat jy voortgaan met die swangerskap - die veranderende hormoonvlakke mag bydra tot die verbetering van die aknee.

      Ten laaste, as die aknee toestand erge ongemak en selfbeeld probleme veroorsaak, moet jy dalk oorweeg om die swangerskap uit te stel en ‘n dermatoloog gaan raadpleeg wat jou sal adviseer watter behandelings-modalitiet die beste is.

      Hoop dit help!

      Dr N Malan
      MBChB(Pret), ATLS, ACLS, APLS
      Division of Nuclear Medicine, Department of Radiation Sciences, Faculty of Health Sciences UNIVERSITY OF THE WITWATERSRAND

    6. Zanne

      Hi Dokter,

      Ek het net gisteraand gedink aan die laaste opsie wat jy hier noem. Om dit uit te stel… sou nie graag wou nie, maar ek is ongelooflik selfbewus hieroor.
      Ek eet gesond, drink 1,5 - 2 Liter water op ‘n dag, oefen elke dag en my skoonmaak roetine is soos ‘n geloof by my. Soggens en saans. En ek gaan slaap NOOIT met grimering nie.

      Die enigste oplossing blyk dan maar die dermatoloog te wees.

      Baie dankie vir jou advies.
      Groete
      Zanne

    7. Olga

      Kan jy asb meer inligting gee Rakende: Cranberry en Saldm dieet, asook verskaffers van Creme De La Mer in Polokwane omgewing.

    8. ryno mulder

      Hallo Olga!

      Weet jy die beste boeke wat ek al gelees het oor die idee dat “jy is wat jy eet” betreffende hoe jou vel lyk agv jou dieet, is die boeke van Dr. Nicholas Perricone. Hy het ook sy eie velsorgreeks (hoewel ek nie seker is of dit steeds in SA beskikbaar is nie).

      Creme de la Mer is beskikbaar by uitgesoekte Edgars en Stuttafords winkels se skoonheidsafdelings. Ek raai jou naaste plek sal Menlyn inkopiesentrum in Pretoria wees. Die hoofkantoor van La Mer is by Estee Lauder (dis deel van dieselfde groep) as jy hulle direk wil bel.

      Hoop dit help!
      Ryno

    Lewer Kommentaar

  • christina agulera edited candyman
  • marlowe brawl
  • fuel economy infiniti g35
  • st simons rentals
  • envelopes post
  • aaonms imperial sessions 1990-2000
  • epidural erythematosus
  • loja moto barueri
  • g square recoil system
  • dennis the menace blade
  • 5700 dorr toledo apartment
  • dr reinhardt wohlgemuth
  • joann pfeifer little canada
  • cheese market mercantile exchange
  • possibilities north hills
  • netzero in sc
  • unconscious carrying
  • jared parks holla vision
  • triumph belt drive primary
  • aster clean
  • unethical psychologists
  • northrop x-21
  • hampshire county magistrate court
  • american kenpo karate patch
  • hydraulic accumulator ppt
  • x-ray luggage scanning
  • beagles aircraft
  • bonnet shores terrace
  • prophet samson and islam
  • ulcer bike ride utah
  • interior arrangement design association
  • cristal brown northport alabama
  • lodging in rancho valencia
  • shooting ranges nyc
  • theoretical pluralism in nursing
  • wave cycles
  • multipage blogger templates
  • uncle joes hamburg ny
  • fluorine nucleus chemical structure
  • cheap cubic zirconia engagement
  • langley bc pure water
  • janet currie obituary nurse
  • climate cadiz spain
  • turntable washer
  • per pupil spending 2008
  • airport shuttle denver co
  • distant healer montreal
  • 1864 cent large motto
  • anacrostic puzzle books
  • 8125 phone accessories
  • douglasville georga hooter company
  • secured optima card
  • carlsbad gift delivery
  • watch supernatural episodes online
  • geogre carlin seven words
  • petra graf
  • sonya erickson do
  • juicing for clearer skin
  • truss rconstruction
  • indio california city hall
  • stirrup buddies
  • italian restaurants route 9
  • diligence checklist
  • knew 910 am
  • olds bravada bleeding brakes
  • marathon 1946 boat
  • online keyboarding activities
  • bfg 6600 128mb sli
  • planer board reel
  • unlock mobile phone lg
  • boat gages stop working
  • name konstantin buchhold
  • welder miller spare parts
  • gil beckman mystery
  • population of jefferson county
  • ainsworth elementary
  • raid 5 recovery utility
  • eaton lambert disease
  • static trim tabs
  • 2008 champ va handbook
  • fontana germany
  • definite ringworm cure
  • wenatchee fly fishing
  • ghent pharmacy
  • dallas cowboys jerseys authentic
  • gameboy colour pictures
  • 1994 northridge california
  • happy 29th birthday
  • free bianca nineteen pics
  • talk talk advert music
  • virginia howell whitehall michigan
  • midwest music salina kansas
  • beginner quilt making kit
  • hammers glen golf course
  • alexandria resort
  • perm spiral
  • new britian prep school
  • snl weedy wiener transcript
  • 2150 carburetor vaccum diagram
  • classroom dismissal procedures
  • does benadryl contain calcium
  • charmeck recycling bins location
  • proportions in similar triangles
  • free oline graphing calculator
  • beachwood fhc
  • bartending school raleigh nc
  • tax bill passes senate
  • water water everywhere water
  • john a simpson nj
  • howard flemming california actor
  • malnutrition in eating disor
  • siebert tammy
  • alianza morales jazz mp3
  • william francis lapierre
  • texoma muskogee ok
  • white blouses long sleeves
  • reeva shane guiding light
  • horsham conveyancing
  • crocs varieties
  • histoire du climat
  • killing fish good karma
  • receipies for thanksgiving
  • mikhail lapida lithiwania
  • andover ma radon
  • river heritage quilters guild
  • robbins camper
  • closet maid rod
  • bangers in the backseat
  • lamb casserole tomato ginger
  • crossdressers bars in illinios
  • sandy purnell
  • taryn loftness chicago
  • algebra solved 2005
  • mikasa stainless parallels flatware
  • fanny ardant imdb
  • ka glom asterisk puzzle
  • enlarge your areolas
  • hixson westlake louisiana
  • sonia quintana chasco
  • action radius mp3
  • youtube fatboy 567
  • asian bedroom sets
  • nursery ryhme classroom themes
  • deep well removel tools
  • south park kindergarden teacher
  • rayman vs diddy kong
  • galerie photos muscles
  • rader ranch
  • who helped legalized abortion
  • sonic the hedgehog watch
  • benner prison
  • mama 2pac mp3
  • dehumidifiers dryers
  • roundabout traffic rules
  • speed drying cyanoacrylate
  • levers bros
  • tomlinson assoc
  • simone stuckrad
  • disconnect the dots smashmouth
  • encore mower service indiana
  • mecca leather sectional
  • racing burnout sounds
  • denomination nbu
  • 2008 olymic medal count
  • green tea glycerine soap
  • va child seatbelt laws
  • landmark fourm cult 2009
  • unc fibre channel
  • fire restrictions for colorado
  • road crew jpg
  • tennessee deptartment education
  • environment toxic by nemagon
  • self-extracting encrypted files gpl
  • shortbread crumb recipe
  • steel structure graphics
  • jagged edge bio
  • build a firewood cover
  • religous discovery
  • brant province ontario map
  • michael hager springfield illinois
  • john m parrot foundation
  • used sheetmetal brake
  • wailea real estate
  • laker forest golf course
  • joplin mall joplin missourri
  • ileana molina alcantara
  • homecare store
  • ada accessibility home
  • shipbuilding orders
  • chucky cheeses coupons
  • transformational workshops ma
  • 1 transistor radio
  • not afraid arden
  • kitchen galley backsplashes
  • no nonsense lady
  • bratislava directory
  • sweedish currency
  • hazelnut cookie sandwiches
  • float house lake travis
  • pillowcase costume
  • tuneup utilties windows
  • miss saigon broadway play
  • ethiopian models glamor
  • alan parson project lyrics
  • annett segerer
  • murder reefer madness
  • bonjour izmir
  • ssdi caretaker ky
  • who mostly gets dysentery
  • sniper special forces review
  • annuaire universit laval
  • swiss gear homepage
  • arnett attaway
  • andres pereira harris houston
  • fairmont hotel seatte
  • crabapple plugs
  • mrsa in port townsend
  • elo livin thing tabs
  • palin couric video
  • enter by february 29
  • electrode position n1 location
  • kinda ne
  • annabel chong clip
  • saiga dust cover
  • nabisco cereal
  • independence california tavern
  • kilauea hi
  • energizer rechargable
  • euro currency fund
  • champlin coon rapids minnesota
  • acker condit
  • ruffin thomason
  • go-carts considered atv
  • bee alert arrive unhurt
  • larissa lins
  • cert display for fair
  • forte night
  • kohl eyeliner cleo patra
  • raytown missouri events
  • bouquet bouquets 7025
  • 16-20 quart stockpot
  • souvenirs wales
  • remnant steubenville ohio band
  • unfair contractor practices
  • infinity exchange
  • kildare to dublin
  • brad pitt wallaper
  • mexicans in hollywood
  • watershed od oneida lake
  • franchise criminal law
  • visage shaver
  • epson 9600 maintenence tank
  • gm workers hourly salary
  • papillon puppy pic
  • ribbed zong
  • casanova 1987 tv movie
  • trilogy 2800 keypad lock
  • special practices somolian
  • colonel gordon deroos
  • procedure writing examples
  • short nosed bandicoot only
  • emmy lou harris official
  • sufi poets
  • lag bolt marked cyd
  • why forests are needed
  • nau preparatory school
  • free java klondike solitaire
  • midtown music biddeford maine
  • shanna nikko
  • guitar scale length formula
  • wenger music rooms
  • hide headers myspace
  • ford f150 lightning forums
  • political reforms in china
  • ti-83 graphing calculater program
  • cigar store endicott ny
  • linea lanzarote agadir armas
  • flyff beginners guide
  • job search claremore ok
  • rollercoaster related injuries
  • dita freeones
  • williams vintage speedometer repair
  • mountians with flowers
  • volunteers vs tarheels
  • mercy radio frenquency
  • foster child chicopee ma
  • camellia holly bright
  • traxxas nitro car
  • revolutions for cats
  • property specials australias
  • pruitt custom homes
  • retangle beveled frameless mirror
  • parasol at perdido key
  • whitfield broome nellysford va
  • 125 hp runabout boat
  • cold formed fasteners