Kommentaar op: Confessions of a Beauty Editor

By: ryno mulder
Hallo Olga!

Weet jy die beste boeke wat ek al gelees het oor die idee dat “jy is wat jy eet” betreffende hoe jou vel lyk agv jou dieet, is die boeke van Dr. Nicholas Perricone. Hy het ook sy eie velsorgreeks (hoewel ek nie seker is of dit steeds in SA beskikbaar is nie).

Creme de la Mer is beskikbaar by uitgesoekte Edgars en Stuttafords winkels se skoonheidsafdelings. Ek raai jou naaste plek sal Menlyn inkopiesentrum in Pretoria wees. Die hoofkantoor van La Mer is by Estee Lauder (dis deel van dieselfde groep) as jy hulle direk wil bel.

Hoop dit help!

Ryno

By: Olga
Kan jy asb meer inligting gee Rakende: Cranberry en Saldm dieet, asook verskaffers van Creme De La Mer in Polokwane omgewing.

By: Zanne
Hi Dokter,

Ek het net gisteraand gedink aan die laaste opsie wat jy hier noem. Om dit uit te stel…  sou  nie graag wou  nie, maar ek is ongelooflik selfbewus hieroor.

Ek eet gesond, drink 1,5 - 2 Liter water op ‘n dag, oefen elke dag en my skoonmaak roetine is soos ‘n geloof by my.  Soggens en saans. En ek gaan slaap NOOIT met grimering nie.

Die enigste oplossing blyk dan maar die dermatoloog te wees.

Baie dankie vir jou advies.

Groete

Zanne

By: ryno mulder
Hi Zanne!

Dr N Malan van die Fakulteit Geneeskunde by WITS antwoord jou as volg:

Ja die gebruik van Roaccutane® is gekontra-indikeerd met swangerskap siende dat dit tot erge malformasie van die fetus kan lei.

Daar is verskeie redes vir die opvlam van aknee, veral op so ‘n laat stadium - stres, medikasie (bv. steroiede) en hormonale veranderinge kan juis ‘n rol speel.  Dit help verder om ‘n goeie reinings roetine te he, maar dit gaan nie die probleem opklaar nie.

Die beste raad is dat jy ‘n dermatoloog gaan raadpleeg siende dat jy wil swanger raak:

1) daar word dikwels orale of topikale antibiotikas voorgeskryf - die tipe is egter ook gekontra-indikeerd in swangerskap of beoogde swangerskap aangesien dit tot permanente bruin vlekke op die kind se tande kan lei en ander gevare inhou.

2) die tweede opsie - is dat daar gebruik gemaak word van voorbehoed medikasie wat hormonaal die probleem teiken.  Dit is gewoonlik preparate met hoe estrogeen inhoud.  Dit is van selfsprekend dat dit ook nie versoenbaar is met swangerskap nie.

My raad, benewes dat jy ‘n dermatoloog gaan sien is om gesond te eet, stres vlakke reduseer en ‘n goeie velsorg en reiniging roetine toe pas, soos reeds genoem gaan die voorstelle nie die probleem oplos nie, maar dit kan dit verbeter.

Die ander opsie is dat jy voortgaan met die swangerskap - die veranderende hormoonvlakke mag bydra tot die verbetering van die aknee.

Ten laaste, as die aknee toestand erge ongemak en selfbeeld probleme veroorsaak, moet jy dalk oorweeg om die swangerskap uit te stel en ‘n dermatoloog gaan raadpleeg wat jou sal adviseer watter behandelings-modalitiet die beste is.

Hoop dit help!

Dr N Malan

MBChB(Pret), ATLS, ACLS, APLS

Division of Nuclear Medicine, Department of Radiation Sciences, Faculty of Health Sciences UNIVERSITY OF THE WITWATERSRAND

By: Zanne
hi Ryno, nee ek is nog nie swanger nie, maar wil graag raak.  maar dan sal ek dit ook nie kan gebruik nie, want dit sal nie gebeur nie.

ek het 5 maande terug ‘n buisswangerskap gehad en daarna was my vel net nooit weer dieselfde nie. ek het nie eers as tiener ‘n lelike vel gehad nie.

dit is alles onder op die kakebene. gelukkig niks binne-in my gesig nie.

maar het iemand raad?

ek het al verskeie produkte probeer.  weet nie of dit hormone is nie?!?!?

By: ryno mulder
Hallo Zanne!

goed om van jou te hoor! Nee, mens kan verseker nie ‘n medikasie soos Roaccutane gebruik terwyl jy swanger is nie. Dalk het jou velkondisie juis te make met jou swangerskap? Kom ons vra liewer ‘n dokter hieroor - hang aan en ek vind vir jou uit!

groetnis

Ryno

By: Zanne
Ek het eintlik net ‘n vraag. Ek is in my vroeë 30’s en ewe skielik het ek ‘n aaklige vel!  Ek wil bitter graag swanger raak. Ek kan mos nie dan Roaccutane gebruik nie of hoe?

By: Madeliefie
Clinique pore minimizer thermal-active refiner. Dis soos ‘n klei masker wat jy op plekke op gesig sit waar groot poriee is. as jy dit aansit raak dit warm maar as jy dit afhaal is jou vel glad en sonder gaatjies.