Die vere het geblink

    Vrydagaand was die jaarlikse ATKV-toekennings, of beter bekend, die Veertjie-toekennings.
    En vir die van julle wat nie daar was nie of nog nie ’n Veertjie-aand bygewoon het nie, dis ’n groot toe-doe in Vodaworld en almal tof op.
    Die jaarlikse Veertjie-prysuitdeling is ’n hoogtepunt op baie mense se sosiale kalender om verskeie redes….
    In die eerste plek is dit altyd wonderlik om te sien hoe akteurs, regisseurs, koerant- en tydskrifjoernaliste sowel as radiojoernaliste vir hul uitmuntende werk deur die ATKV vereer word.
    In die tweede plek is dit die kuier van die jaar…ja want elkeen wat iemand is in die bedryf is daar en dit is altyd lekker om bekende gesigte te sien en ou kennisse en vriende in die bedryf by die reuse-paartie raak te kuier.
    Hans Strydom, of die stuurse At van Binnelanders, was die eerste bekende wat ons raakgeloop het. Sonder metgesel, stoksielalleen, daag hy by die funksie op. En ek moet sê, die jare doen At net goed, want hy is vandag vir my nog net so handsome as die dae toe hy in Jan Scholtz se fliek More more saam met Sybil Coetzee gespeel het en al die skoolmeisies (die uwe inkluis) wat saam met my op die skoolbanke gesit het, op hom verlief was.
    Nadia Velvekens, ofte wel Pippa van Binnelanders, het aan die tafel agter ons s’n gesit. Beskeie, stil, stylvol en sjarmant aan die sy van haar kêrel ….sy is glad nie van daardie tipe aktrises wat “loud” is en vir almal wil wys hulle is hier nie!
    Nog een van my gunstelingaktrises, Jana Strydom, wat eers in Egoli gespeel het en nou haar ding doen in Sewende Laan en Erfsondes, (tussen hakies ek’s mal oor haar karakter, Kate, in Erfsondes) het dadelik die oog gevang in ’n pragtige uitrusting - myns insiens een van ons mooiste en ook stylvolste aktrises.
    Eloïse Kupido het my omtrent stormgeloop terwyl ek besig was om kollega Hanlie Retief na die prysuitdeling met haar Veertjie geluk te wens. Eloïse het ook baie mooi gelyk, maar ai, ek en Hanlie kon skaars ’n woord in kry! En as daardie bekkie eers begin praat, suster, dan kry jy hom nie sommer toe nie! Maar ai, ons is almal lief vir die bekkige Eloïse!!
    Moet sê, die wenner wat seker die meeste aandag na die prysuitdeling geniet het, was Elna Boesak, wat ’n Veertjie gekry het vir haar program Die Vrystelling van die Slawe op RSG. Gaste het omtrent tou gestaan om haar geluk te wens…of was dit dalk ook om so bietjie politiek met haar eggenoot, eerwaarde Boesak, te praat en bietjie nabetragting na die nasionale verkiesing te hou?
    Die glansaand het ’n hele paar verrassings opgelewer, soos die yslike verrassing dat die tydskrifprogram Pasella toe vir die veelbrekroonde Kwêla in die stof laat byt het en dat die aantreklike oud-model Minki Visser toe vir die gesoute en knap Coenie de Villiers as beste aanbieder of onderhoudvoerder van ’n TV-tydskrifprgram die loef afgesteek het. wys jou net, daar’s nuwe winde wat ’n paar nuwe vere begin inwaai!
    Ek was baie bly toe Iris Bester, veteraan-radiopersoonlikheid met nie minder as drie Veertjies weggestap het nie. Wat ’n wonderlike manier om ’n veelbewoë loopbaan in die bedryf af te sluit, want Iris het pas verlede week haar uittrede aangekondig.
    En laaste maar nie die minste nie, sommer vyf hoera’s aan dramaturg/regisseur/vervaardiger Deon Opperman en sy span wat vir die kykNET drama Kruispad net mooi vyf Veertjies ingepalm het! En welgedaan Cobus Rossouw, wat as die beste regisseur (Kruispad) aangewys is…wys jou die appel val nie ver van die boom nie en ek is seker pa Cobus en ma Sandra is baie trots op hul seun.
    Lizz Meiring, gesoute aktrise en regisseur, het agter die skerms baie hard gewerk om die hele vertoning met kunstenaars soos Sonja Herholdt, CH2 en Emo Adams sowel as die prysuitdeling seepglad te laat verloop. Well done, Lizzie!!

    Share/Save/Bookmark

    Lewer Kommentaar

  • christina agulera edited candyman
  • marlowe brawl
  • fuel economy infiniti g35
  • st simons rentals
  • envelopes post
  • aaonms imperial sessions 1990-2000
  • epidural erythematosus
  • loja moto barueri
  • g square recoil system
  • dennis the menace blade
  • 5700 dorr toledo apartment
  • dr reinhardt wohlgemuth
  • joann pfeifer little canada
  • cheese market mercantile exchange
  • possibilities north hills
  • netzero in sc
  • unconscious carrying
  • jared parks holla vision
  • triumph belt drive primary
  • aster clean
  • unethical psychologists
  • northrop x-21
  • hampshire county magistrate court
  • american kenpo karate patch
  • hydraulic accumulator ppt
  • x-ray luggage scanning
  • beagles aircraft
  • bonnet shores terrace
  • prophet samson and islam
  • ulcer bike ride utah
  • interior arrangement design association
  • cristal brown northport alabama
  • lodging in rancho valencia
  • shooting ranges nyc
  • theoretical pluralism in nursing
  • wave cycles
  • multipage blogger templates
  • uncle joes hamburg ny
  • fluorine nucleus chemical structure
  • cheap cubic zirconia engagement
  • langley bc pure water
  • janet currie obituary nurse
  • climate cadiz spain
  • turntable washer
  • per pupil spending 2008
  • airport shuttle denver co
  • distant healer montreal
  • 1864 cent large motto
  • anacrostic puzzle books
  • 8125 phone accessories
  • douglasville georga hooter company
  • secured optima card
  • carlsbad gift delivery
  • watch supernatural episodes online
  • geogre carlin seven words
  • petra graf
  • sonya erickson do
  • juicing for clearer skin
  • truss rconstruction
  • indio california city hall
  • stirrup buddies
  • italian restaurants route 9
  • diligence checklist
  • knew 910 am
  • olds bravada bleeding brakes
  • marathon 1946 boat
  • online keyboarding activities
  • bfg 6600 128mb sli
  • planer board reel
  • unlock mobile phone lg
  • boat gages stop working
  • name konstantin buchhold
  • welder miller spare parts
  • gil beckman mystery
  • population of jefferson county
  • ainsworth elementary
  • raid 5 recovery utility
  • eaton lambert disease
  • static trim tabs
  • 2008 champ va handbook
  • fontana germany
  • definite ringworm cure
  • wenatchee fly fishing
  • ghent pharmacy
  • dallas cowboys jerseys authentic
  • gameboy colour pictures
  • 1994 northridge california
  • happy 29th birthday
  • free bianca nineteen pics
  • talk talk advert music
  • virginia howell whitehall michigan
  • midwest music salina kansas
  • beginner quilt making kit
  • hammers glen golf course
  • alexandria resort
  • perm spiral
  • new britian prep school
  • snl weedy wiener transcript
  • 2150 carburetor vaccum diagram
  • classroom dismissal procedures
  • does benadryl contain calcium
  • charmeck recycling bins location
  • proportions in similar triangles
  • free oline graphing calculator
  • beachwood fhc
  • bartending school raleigh nc
  • tax bill passes senate
  • water water everywhere water
  • john a simpson nj
  • howard flemming california actor
  • malnutrition in eating disor
  • siebert tammy
  • alianza morales jazz mp3
  • william francis lapierre
  • texoma muskogee ok
  • white blouses long sleeves
  • reeva shane guiding light
  • horsham conveyancing
  • crocs varieties
  • histoire du climat
  • killing fish good karma
  • receipies for thanksgiving
  • mikhail lapida lithiwania
  • andover ma radon
  • river heritage quilters guild
  • robbins camper
  • closet maid rod
  • bangers in the backseat
  • lamb casserole tomato ginger
  • crossdressers bars in illinios
  • sandy purnell
  • taryn loftness chicago
  • algebra solved 2005
  • mikasa stainless parallels flatware
  • fanny ardant imdb
  • ka glom asterisk puzzle
  • enlarge your areolas
  • hixson westlake louisiana
  • sonia quintana chasco
  • action radius mp3
  • youtube fatboy 567
  • asian bedroom sets
  • nursery ryhme classroom themes
  • deep well removel tools
  • south park kindergarden teacher
  • rayman vs diddy kong
  • galerie photos muscles
  • rader ranch
  • who helped legalized abortion
  • sonic the hedgehog watch
  • benner prison
  • mama 2pac mp3
  • dehumidifiers dryers
  • roundabout traffic rules
  • speed drying cyanoacrylate
  • levers bros
  • tomlinson assoc
  • simone stuckrad
  • disconnect the dots smashmouth
  • encore mower service indiana
  • mecca leather sectional
  • racing burnout sounds
  • denomination nbu
  • 2008 olymic medal count
  • green tea glycerine soap
  • va child seatbelt laws
  • landmark fourm cult 2009
  • unc fibre channel
  • fire restrictions for colorado
  • road crew jpg
  • tennessee deptartment education
  • environment toxic by nemagon
  • self-extracting encrypted files gpl
  • shortbread crumb recipe
  • steel structure graphics
  • jagged edge bio
  • build a firewood cover
  • religous discovery
  • brant province ontario map
  • michael hager springfield illinois
  • john m parrot foundation
  • used sheetmetal brake
  • wailea real estate
  • laker forest golf course
  • joplin mall joplin missourri
  • ileana molina alcantara
  • homecare store
  • ada accessibility home
  • shipbuilding orders
  • chucky cheeses coupons
  • transformational workshops ma
  • 1 transistor radio
  • not afraid arden
  • kitchen galley backsplashes
  • no nonsense lady
  • bratislava directory
  • sweedish currency
  • hazelnut cookie sandwiches
  • float house lake travis
  • pillowcase costume
  • tuneup utilties windows
  • miss saigon broadway play
  • ethiopian models glamor
  • alan parson project lyrics
  • annett segerer
  • murder reefer madness
  • bonjour izmir
  • ssdi caretaker ky
  • who mostly gets dysentery
  • sniper special forces review
  • annuaire universit laval
  • swiss gear homepage
  • arnett attaway
  • andres pereira harris houston
  • fairmont hotel seatte
  • crabapple plugs
  • mrsa in port townsend
  • elo livin thing tabs
  • palin couric video
  • enter by february 29
  • electrode position n1 location
  • kinda ne
  • annabel chong clip
  • saiga dust cover
  • nabisco cereal
  • independence california tavern
  • kilauea hi
  • energizer rechargable
  • euro currency fund
  • champlin coon rapids minnesota
  • acker condit
  • ruffin thomason
  • go-carts considered atv
  • bee alert arrive unhurt
  • larissa lins
  • cert display for fair
  • forte night
  • kohl eyeliner cleo patra
  • raytown missouri events
  • bouquet bouquets 7025
  • 16-20 quart stockpot
  • souvenirs wales
  • remnant steubenville ohio band
  • unfair contractor practices
  • infinity exchange
  • kildare to dublin
  • brad pitt wallaper
  • mexicans in hollywood
  • watershed od oneida lake
  • franchise criminal law
  • visage shaver
  • epson 9600 maintenence tank
  • gm workers hourly salary
  • papillon puppy pic
  • ribbed zong
  • casanova 1987 tv movie
  • trilogy 2800 keypad lock
  • special practices somolian
  • colonel gordon deroos
  • procedure writing examples
  • short nosed bandicoot only
  • emmy lou harris official
  • sufi poets
  • lag bolt marked cyd
  • why forests are needed
  • nau preparatory school
  • free java klondike solitaire
  • midtown music biddeford maine
  • shanna nikko
  • guitar scale length formula
  • wenger music rooms
  • hide headers myspace
  • ford f150 lightning forums
  • political reforms in china
  • ti-83 graphing calculater program
  • cigar store endicott ny
  • linea lanzarote agadir armas
  • flyff beginners guide
  • job search claremore ok
  • rollercoaster related injuries
  • dita freeones
  • williams vintage speedometer repair
  • mountians with flowers
  • volunteers vs tarheels
  • mercy radio frenquency
  • foster child chicopee ma
  • camellia holly bright
  • traxxas nitro car
  • revolutions for cats
  • property specials australias
  • pruitt custom homes
  • retangle beveled frameless mirror
  • parasol at perdido key
  • whitfield broome nellysford va
  • 125 hp runabout boat
  • cold formed fasteners