Post-it

    Het vroeër teruggekom van skemerkelkie partytjie vir die voorskou van Maybelline produkte wat in 2009 bekendgestel word.

    Rede?

    Daar was hierdie geselserige meisie wat al 4 Cosmopolitans weggeslaan het.

    Sy begin met my gesels toe ek in die ry vir die “restroom” wag (snazzy klubs met klein badkamers, ugh). Sy gee ’n klein opgewonde tjank toe sy uitfigure ek is dáái Ryno van daai celebrity-skinder-beauty-partytjie blog. Sy wil alles weet van die ware identiteite van die sterre en dring daarop aan om meer oor Gracie die Bassett hond te hoor en ek ontsnap in die massa mediamense in. Gracie die Bassett hond het nie hierdie lewe gekies nie. Hoe kan ek haar privaatheid skend en haar daaraan blootstel….

    Share/Save/Bookmark

    4 Kommentaar op “Post-it”

    1. Sonja van Rhyn

      Ryno, jy is dam pittig!!! Al is dit 3 uur in die oggend of deur die dag. Ek kan net sien hoe jy die “chatter-box” ontglip het!!! Great for u!!!
      Hou aan met die goeie sin vir humor, dis skaars in vandag se lewe!!! Ek geniet elke stukkie wat jy skryf.
      Lekker dag!!!

    2. Sonja van Rhyn

      Genade Ryno… het nie besef dit gaan op die blog verskyn nie…. Die feit is, ek geniet al jou se goete!!! Gaan voort!!!

    3. ryno mulder

      :cool: bly jy laaik dit! yay!

    4. Liezl

      Hi Ryno

      Ek is mal oor jou “artikels” wat jy skryf!!! Hou so aan!!! Ek kan nie wag om te sien wat jy volgende te se het nie!!!!

    Lewer Kommentaar