Charlize - skoonheid en ondier

    charlizeVan Putfontein se plotte tot Hollywood heldin, Chris Karsten se vuurwarm en nuwe biografie oor Charlize Theron, vertel haar lewensverhaal so na aan die waarheid soos ons seker ooit sal kom….

    Ek glo meeste Suid-Afrikaners is gefassineerd met Charlize omdat ons graag dink dat sy “ons s’n” is. Soos biltong en Mrs Balls blatjang

    ons s’n is. Omdat Charlize se naam maklik op ons tong val. Omdat baie van ons al Benoni gesien het. En dat sy Hollywood verower het. (meer…)

    Share/Save/Bookmark

    IMMERGROEN CARIKE

    Party mense word nie oud nie, hulle tel nie gewig op nie en hulle kry nie plooie nie.
    Dis alles in die gene redeneer baie mediese kenners. (En dan is ek sommer vies oor my Van Wyk- en Roos-gene!)
    Carike Keuzenkamp is seker die beste voorbeeld van ’n vrou wat net nie oud word nie.

    (meer…)

    Share/Save/Bookmark