Kings & Queens
Daar is heelparty dinge wat ’n mode, skoonheid en sosiale redakteur kan laat hiperventileer in jou goodie bag. Of gillend in die stylkantoor se gang laat afhardloop terwyl jy jou kop met al twee hande vashou dat jy net rooi skoensole sien spaander:
1 Jy kan jou sitplek in die voorste ry by mode week afstaan aan ’n junior moderedakteur omdat jy oor die verkeerde celebrity-ontwerper geskinder het.
2 Jy kan jou afspraak vir emergency Botox voor mode week misloop.
3 Jou Botox kan sleg versprei en jy moet modeweek mis want jy het een slap ooglid wat jou buite weste getrek laat lyk selfs al is jy ’n streng lakto-ovo-geheelonthoudende vegetariër.
Maar ek het die strooitjie wat die kameel se rug kan breek op die harde manier ontdek.
Vanoggend. (meer…)

Posts