Geloof, Hoop en Liefde - Lindie Strydom

    Ek het in Februarie as bemarkingsbestuurder van Solidariteit Helpende Hand begin.  ‘n Organisasie wat se leuse sê:  “Hoop vir ons kinders.”  Ek het intussen al baie kop gekrap oor hierdie tema van HOOP:  Hoe lyk hoop en hoe gee ons dit vir ons kinders.  My gevolgtrekking is, ek glo nie mens kan hoop vir iemand gee nie - hoop is ‘n keuse.  Maar wat kan ek vir my kinders en vir jou kinders en al die kinders van Suid-Afrika gee sodat hulle hoop sal kies?  LIEFDE.

    Liefde as ‘n doen- en werkwoord.  Liefde wat jy kan sien in betekenisvolle aanraking. Liefde wat jy kan hoor in opbouende woorde en woorde van hoë waardering.  Liefde wat ‘n kind se potensiaal vir hom/haar verwoord as hy nog nie self verstaan wat dit is nie en dan aktief betrokke is by daai potensiaal om te verseker dit word verwesenlik.  Liefde wat uitkyk vir mekaar se kinders:  oor die muur, in die straat af, by die winkel en die mall.

    Liefde wat my tyd vra, my volle aandag, my oogkontak en in-die-oomblik teenwoordigheid terwyl ons speel en stoei en lees en geduldig leer.

    Hierdie gevolgtrekking van LIEFDE het gevloei vanuit ‘n kindermisdaadverslag wat ons op 4 Junie bekendgestel het.  Ek het besef daai woordjie misdaad moet reg gedefinieer word, want misdaad kan ook beteken gebrek aan daad, mishandeling beteken ook gebrek aan handeling.  Ons verontskuldig onsself dat ek niks verkeerd doen nie, maar dit kan ook wees omdat jy net eenvoudig niks doen nie!  Jy pynig dalk nie daai klein lyfie nie, maar jy koester en vertroetel dit ook nie. Jy spreek nie harde woorde of verskree jou kind nie, maar jy praat ook nie opbouende en positief met hom nie.

    Ek wil ‘n goed-dadiger wees wat met hande-vuil maak liefde HOOP vir ons kinders bring!

    Share/Save/Bookmark

    Conspiracy theory - Lindie Strydom

    Ek het vandag ‘n nuwe conspiracy theory:  daai ding van “kopluise hou van skoon hare”…
    Sou ouers hand opgesteek het as hulle gesê het kopluise hou van vuil, sweterige, warm kopvelle wat een keer ‘n week gewas word en floreer in vuil huise op vuil kinders?   Laat mens wonder wat’s die waarheid.

    Share/Save/Bookmark

    Goue advies - Amy Kleinhans

    Hierdie onderwerp is ‘n doring in die vlees in elke huisgesin.  Al drie my kinders kom baie goed oor die weg en speel almal lekker saam, maar in dieselfde asem is daar insidente waar een by my kom kla of een wat begin iemand huil ens. ens ens.

    Die meeste van die tyd los ek hulle om hulle eie onderonsies uit te sorteer.  Daar is uitsonderlike gevalle waar jy moet intree wanneer dit tot konflik lei wat hulle nie kan self uitsorteer nie of wanneer konflik wat homself herhaal permanente negatiwiteit kan manives tussen boeties en sussies.  Wat ek onlangs in my eie gesin gesien het is dat Phillipa (11) en Thomas (9) vir die kleintjie, Georgia (2) boelie en terg.  My eerste reaksie is altyd om vir hulle te vra om te dink wat hulle vir Georgia leer deur hulle optrede of dit nou verkeerde maniere is, boelie, terg of moedswilligheid ens.  Die booskap wat ek probeer oordra het is dat hulle haar moet help dat die negatiewititeit nie haar karakter verander of beinvloed nie.

    Die resultaat na die gesprekke hou net altyd vir ‘n kort rukkie en het toe besluit om my strategie daar rondom te verander en vra toe vir hulle hulp om mekaar en Georgia mooi groot te maak.   Hierdeur het ek aan hulle die voorreg geskenk om saam met my Georgia op te voed en daardeur ons almal se interpersoonlike eienskappe te deel en te versterk.  Ek het dadelik geweet ek is op die regte pad om die probleem permanent aan te spreek omdat ek gedurende die gesprek kon sien hoe die liggies aangaan.

    Dit het hulle baie trots gemaak dat ek vir hulle om hulp gevra het.  Dit het nie ons geskinskinders-onderonsies heeltemal geelimineer nie, maar het defnitief die byt daaruit gehaal.

    ‘Jy is die som van almal rondom jou’ so gaan Georgia die som wees van ons gesin en ons optrede.

    Share/Save/Bookmark

    Om jou kind te vergoed of nie - Amy Kleinhans

    Jou kind sal net elke taak obtimatiseer indien dit direk in lyn is met sy/haar hoogste waarde.  Die beste motivering kom van binne en nie van buite nie.  Indien jy vir jou kind kan wys hoe om self die koppeling tussen die huidige taak en hulle persoonlike hoogste waarde/doelwit te maak, is die oorlog gewen.
    Ek het onlangs ‘n insident gehad met my seun, Thomas, 9.  Ons is besig om sy leestegniek te verbeter by die instituut, Wise Eyes waar hy weeklikse sessies moet bywoon om hom te help.  As deel van die program moet hy elke dag ook leesoefeninge doen by die huis.

    Hier is ‘n voorbeeld van wat in my lewe al gebeur het:  Een middag na ‘n sessie het hy verskriklik begin huil en gese dat hy dit haat om hierdie sessies by te woon en die huisoefeninge te doen.  Hy het dit duidelik gemaak dat hy nie omgee of hy skool druip omdat hy nie kan lees nie ens.  Ek het as terugvoer ‘n paar vrae aan hom gerig wat hom die lig laat sien het.

    Amy: Thomas, wil jy eendag ‘n helikopter vlieg?
    Thomas: Ja, Mammie
    Amy: Weet jy, jy het matriek en ‘n kwalifikasie nodig om ‘n helikopter te vlieg?
    Thomas: Ja, Mammie
    Amy: Weet jy, jy het nodig om te kan lees om matriek deur te kom?
    Thomas: Ja, Mammie
    Amy: Wil jy eendag onafhanklik wees, jou eie geld verdien sodat ek en jou pa nie meer vir jou hoef te se wat om te doen nie?
    Thomas: Ja, Mammie, nou verstaan ek

    Na die kort gesprek doen hy nou sonder ‘n stryd elke dag sy oefeninge en verstaand hoe dit hom gaan baat om sy groter droom
    te bereik.

    ‘n Interessante ekstrak uit ‘n praatjie van Alfie Kohn die ander dag gelees.

    “Extracts form an article written by Alfie Kohn
    Studies find Reward Often No Motivator/Creativity and intrinsic interest diminish if task is done for gain.
    In one study, girls in the fifth and sixth grades tutored younger children much less effectively if they were promised free movie tickets for teaching well. The study, by James Gabarino, now president of Chicago’s Erikson Institute for Advanced Studies in Child Development, showed that tutors working for the reward took longer to communicate ideas, got frustrated more easily, and did a poorer job in the end than those who were not rewarded.  Rewards encourage people to focus narrowly on a task, to do it as quickly as possible and to take few risks. “If they feel that ‘this is something I have to get through to get the prize,’ they’re going to be less creative,” Amabile said.  Second, people come to see themselves as being controlled by the reward. They feel less autonomous, and this may
    interfere with performance. “To the extent one’s experience of being self?determined is limited,” said Richard Ryan, associate psychology professor at the University of Rochester, “one’s creativity will be reduced as well.”  Finally, extrinsic rewards can erode intrinsic interest. People who see themselves as working for money, approval or competitive success find their tasks less pleasurable, and therefore do not do them as well.”

    Share/Save/Bookmark

    Vir wie dissiplineer jy jou kind? - Amy Kleinhans

    main“ Wanneer is dit tyd om die rokspante te los”
    Ek het net onlangs die mees interessantse geleentheid gehad om te bevestig dat my besluite oor dissipline eintlik baie goed uitgewerk het.  Ek was altyd vasbeslote om goeie  dissipline te implementeer en te handhaaf en gevolglik is ek baie streng met my kinders, dit kom seker van my onderwys agtergrond af.
    Ek dissipleneer my kinders om hulle selfversorgend en onafhanklikheid te leer, maar dit kom soms voor asof ek hard en koud in my aanslag is.  Ek verstaan totaal en al dat ek nie besig is om ‘n populariteits kompitasie wil wen wat my kinders of vriende aanbetref nie en dat ek my doelwit altyd in sig hou.

    Voorbeelde van dissipline wat ek toegepas het:

    •    Elkeen van my kinders het vopspene gehad, en ek het op 18-maande ouderdom met al my kinders, sonder dat hulle kon agterkom of argumenteer daaroor, het ek dit weggevat.  Dit het met al my 3 kinders gewerk;
    •    Op 2-jarige ouderdom het al my kinders skool toe gegaan.  Dit is die regte tyd volgens my vir kinders om sosiale einskappe aan te leer en interaktief met ander kinders te verkeer;
    •    My kinders is van kleins af geleer om met ‘n groot woordeskat te praat sodat hulle hulleself kan uitdruk

    Die situasie waarin ek bloodstelling gekry het baie onlangs, het my ontnugter.  Die mamma is swanger met haar tweede kind en haar oudste is amper 2.  Sy raak meer en meer bekommerd oor haar kind se ontwikkeling ten opsigte van sy optrede teenoor sy ouers, ander kinders en spraak.  Miskien is dit omdat sy ‘n bietjie skuldig voel oor die tweede swangerskap en oorkompenseer met die eerste kind.  Sy praat byvoorbeeld namens die kind en dit versoorsaak dat hy nie self praat nie maar himself uitdruk deur gebare.  Sy gee hom veral baie aandag as hy ‘nag’ en ‘tantrums’ daardeur draai hy haar om sy pinkie.  Hy is een keer ‘n week in ‘n skool en is gevolglik baie agrisief met ander kinders.

    Gevolglik stel sy die voorbeeld dat Mamma alles vir hom sal doen en hy dit nie nodig ag om selfstandig te word nie.

    Daar is nie een resep wat vir alle families werk nie, maar ek hoop jy as Ma kon ‘n ander perspektief kry indien een van die negatiewe of positiewe voorbeelde van toepassing is op jou en jou kind se lewe.

    Share/Save/Bookmark

  • christina agulera edited candyman
  • marlowe brawl
  • fuel economy infiniti g35
  • st simons rentals
  • envelopes post
  • aaonms imperial sessions 1990-2000
  • epidural erythematosus
  • loja moto barueri
  • g square recoil system
  • dennis the menace blade
  • 5700 dorr toledo apartment
  • dr reinhardt wohlgemuth
  • joann pfeifer little canada
  • cheese market mercantile exchange
  • possibilities north hills
  • netzero in sc
  • unconscious carrying
  • jared parks holla vision
  • triumph belt drive primary
  • aster clean
  • unethical psychologists
  • northrop x-21
  • hampshire county magistrate court
  • american kenpo karate patch
  • hydraulic accumulator ppt
  • x-ray luggage scanning
  • beagles aircraft
  • bonnet shores terrace
  • prophet samson and islam
  • ulcer bike ride utah
  • interior arrangement design association
  • cristal brown northport alabama
  • lodging in rancho valencia
  • shooting ranges nyc
  • theoretical pluralism in nursing
  • wave cycles
  • multipage blogger templates
  • uncle joes hamburg ny
  • fluorine nucleus chemical structure
  • cheap cubic zirconia engagement
  • langley bc pure water
  • janet currie obituary nurse
  • climate cadiz spain
  • turntable washer
  • per pupil spending 2008
  • airport shuttle denver co
  • distant healer montreal
  • 1864 cent large motto
  • anacrostic puzzle books
  • 8125 phone accessories
  • douglasville georga hooter company
  • secured optima card
  • carlsbad gift delivery
  • watch supernatural episodes online
  • geogre carlin seven words
  • petra graf
  • sonya erickson do
  • juicing for clearer skin
  • truss rconstruction
  • indio california city hall
  • stirrup buddies
  • italian restaurants route 9
  • diligence checklist
  • knew 910 am
  • olds bravada bleeding brakes
  • marathon 1946 boat
  • online keyboarding activities
  • bfg 6600 128mb sli
  • planer board reel
  • unlock mobile phone lg
  • boat gages stop working
  • name konstantin buchhold
  • welder miller spare parts
  • gil beckman mystery
  • population of jefferson county
  • ainsworth elementary
  • raid 5 recovery utility
  • eaton lambert disease
  • static trim tabs
  • 2008 champ va handbook
  • fontana germany
  • definite ringworm cure
  • wenatchee fly fishing
  • ghent pharmacy
  • dallas cowboys jerseys authentic
  • gameboy colour pictures
  • 1994 northridge california
  • happy 29th birthday
  • free bianca nineteen pics
  • talk talk advert music
  • virginia howell whitehall michigan
  • midwest music salina kansas
  • beginner quilt making kit
  • hammers glen golf course
  • alexandria resort
  • perm spiral
  • new britian prep school
  • snl weedy wiener transcript
  • 2150 carburetor vaccum diagram
  • classroom dismissal procedures
  • does benadryl contain calcium
  • charmeck recycling bins location
  • proportions in similar triangles
  • free oline graphing calculator
  • beachwood fhc
  • bartending school raleigh nc
  • tax bill passes senate
  • water water everywhere water
  • john a simpson nj
  • howard flemming california actor
  • malnutrition in eating disor
  • siebert tammy
  • alianza morales jazz mp3
  • william francis lapierre
  • texoma muskogee ok
  • white blouses long sleeves
  • reeva shane guiding light
  • horsham conveyancing
  • crocs varieties
  • histoire du climat
  • killing fish good karma
  • receipies for thanksgiving
  • mikhail lapida lithiwania
  • andover ma radon
  • river heritage quilters guild
  • robbins camper
  • closet maid rod
  • bangers in the backseat
  • lamb casserole tomato ginger
  • crossdressers bars in illinios
  • sandy purnell
  • taryn loftness chicago
  • algebra solved 2005
  • mikasa stainless parallels flatware
  • fanny ardant imdb
  • ka glom asterisk puzzle
  • enlarge your areolas
  • hixson westlake louisiana
  • sonia quintana chasco
  • action radius mp3
  • youtube fatboy 567
  • asian bedroom sets
  • nursery ryhme classroom themes
  • deep well removel tools
  • south park kindergarden teacher
  • rayman vs diddy kong
  • galerie photos muscles
  • rader ranch
  • who helped legalized abortion
  • sonic the hedgehog watch
  • benner prison
  • mama 2pac mp3
  • dehumidifiers dryers
  • roundabout traffic rules
  • speed drying cyanoacrylate
  • levers bros
  • tomlinson assoc
  • simone stuckrad
  • disconnect the dots smashmouth
  • encore mower service indiana
  • mecca leather sectional
  • racing burnout sounds
  • denomination nbu
  • 2008 olymic medal count
  • green tea glycerine soap
  • va child seatbelt laws
  • landmark fourm cult 2009
  • unc fibre channel
  • fire restrictions for colorado
  • road crew jpg
  • tennessee deptartment education
  • environment toxic by nemagon
  • self-extracting encrypted files gpl
  • shortbread crumb recipe
  • steel structure graphics
  • jagged edge bio
  • build a firewood cover
  • religous discovery
  • brant province ontario map
  • michael hager springfield illinois
  • john m parrot foundation
  • used sheetmetal brake
  • wailea real estate
  • laker forest golf course
  • joplin mall joplin missourri
  • ileana molina alcantara
  • homecare store
  • ada accessibility home
  • shipbuilding orders
  • chucky cheeses coupons
  • transformational workshops ma
  • 1 transistor radio
  • not afraid arden
  • kitchen galley backsplashes
  • no nonsense lady
  • bratislava directory
  • sweedish currency
  • hazelnut cookie sandwiches
  • float house lake travis
  • pillowcase costume
  • tuneup utilties windows
  • miss saigon broadway play
  • ethiopian models glamor
  • alan parson project lyrics
  • annett segerer
  • murder reefer madness
  • bonjour izmir
  • ssdi caretaker ky
  • who mostly gets dysentery
  • sniper special forces review
  • annuaire universit laval
  • swiss gear homepage
  • arnett attaway
  • andres pereira harris houston
  • fairmont hotel seatte
  • crabapple plugs
  • mrsa in port townsend
  • elo livin thing tabs
  • palin couric video
  • enter by february 29
  • electrode position n1 location
  • kinda ne
  • annabel chong clip
  • saiga dust cover
  • nabisco cereal
  • independence california tavern
  • kilauea hi
  • energizer rechargable
  • euro currency fund
  • champlin coon rapids minnesota
  • acker condit
  • ruffin thomason
  • go-carts considered atv
  • bee alert arrive unhurt
  • larissa lins
  • cert display for fair
  • forte night
  • kohl eyeliner cleo patra
  • raytown missouri events
  • bouquet bouquets 7025
  • 16-20 quart stockpot
  • souvenirs wales
  • remnant steubenville ohio band
  • unfair contractor practices
  • infinity exchange
  • kildare to dublin
  • brad pitt wallaper
  • mexicans in hollywood
  • watershed od oneida lake
  • franchise criminal law
  • visage shaver
  • epson 9600 maintenence tank
  • gm workers hourly salary
  • papillon puppy pic
  • ribbed zong
  • casanova 1987 tv movie
  • trilogy 2800 keypad lock
  • special practices somolian
  • colonel gordon deroos
  • procedure writing examples
  • short nosed bandicoot only
  • emmy lou harris official
  • sufi poets
  • lag bolt marked cyd
  • why forests are needed
  • nau preparatory school
  • free java klondike solitaire
  • midtown music biddeford maine
  • shanna nikko
  • guitar scale length formula
  • wenger music rooms
  • hide headers myspace
  • ford f150 lightning forums
  • political reforms in china
  • ti-83 graphing calculater program
  • cigar store endicott ny
  • linea lanzarote agadir armas
  • flyff beginners guide
  • job search claremore ok
  • rollercoaster related injuries
  • dita freeones
  • williams vintage speedometer repair
  • mountians with flowers
  • volunteers vs tarheels
  • mercy radio frenquency
  • foster child chicopee ma
  • camellia holly bright
  • traxxas nitro car
  • revolutions for cats
  • property specials australias
  • pruitt custom homes
  • retangle beveled frameless mirror
  • parasol at perdido key
  • whitfield broome nellysford va
  • 125 hp runabout boat
  • cold formed fasteners