Ek het vandag ‘n nuwe conspiracy theory: daai ding van “kopluise hou van skoon hare”…
Sou ouers hand opgesteek het as hulle gesê het kopluise hou van vuil, sweterige, warm kopvelle wat een keer ‘n week gewas word en floreer in vuil huise op vuil kinders? Laat mens wonder wat’s die waarheid.