Oggendskemer

    namiberic1In Windhoek koop Dollar en ek haarsproei, tandepasta en vars onderklere met dapper glimlagte. Gelukkig vir Dollar is Namibië die enigste plek op die planeet wat nog in ’n 1970’s euforie verkeer en waar daar geen rook-regulasies is nie. So jy kan inkopies doen terwyl jy ’n dampie blaas! (meer…)

    Share/Save/Bookmark